Hierdie is die vrae-en-antwoorde groepie wat die MentorProgram @ Wiskunde is maklik vergesel. Dit mag 'n paar dae neem voor ek jou hier approve...wees asb geduldig.đ Die plan is : al die vrae wat julle vir my via whatsapp stuur, gaan ek hier kom post en antwoord. Met tyd sal dit 'n lekker databasis word van 'moeiliker' vrae. As jy jou vrae eerder hier kan kom vra sal dit my baie help (want dan hoef ek dit nie eers van whatsapp oor te copy en paste nie) maar as Whatsapp steeds vir jou die beste werk - hou aan om dit daar te vra. Met tyd sal ek reĂ«ls kom byvoeg, maar dit behoort vanselfsprekend te wees: 1⣠Beperk die chat tot wiskunde en die som wat bespreek word 2⣠Moenie 'n moegoe wees en mense sleg sĂȘ nie 3⣠As iemand ân vraag gevra het, en ek het nog nie geantwoord nie, is jy welkom om te help verduidelik â dis DIE BESTE manier om te leer en te verstaan. (Ek sal dan bevestig of reghelpđ)