Marna Zuhlsdorff
Jul 18
Welkom
JOIN ons TRIBE
Welkom by die MentorProgram!
🎥Wil jy eerder 'n video kyk ipv lees? We've got you covered!😉 (scroll af op jou foon of kyk regs bo op desktop)
💫KORT STORIE: Ek dink kinders wat met wiskunde sukkel het meer as net wiskunde-hulp nodig en hierdie ondersteuningsgroep is 'n medium om hierdie "MEER" te gee.
(MEER is tegnieke om vraestelle te antwoord, vaardighede om stress te reguleer, emosionele ondersteuning, toepassing van tydsbestuur ens ens ens).
Hierdie is 'n toetslopie en daarom is toegang tot die groep op die oomblik gratis. Individuele aandag is vir my belangrik, daarom gaan ek die groep sluit voor dit te groot word.
🔜KORT STORIE: plek is beperk, so join vandag as jy voel dis 'n plek waarby jy kan baatvind.
Aanlyn veiligheid is vir my super belangrik - dis die hoofrede waarom die groep nie op sosiale media is nie en waarom toegang tot die groep nie deur 'n masjien beheer word nie.
Double check dat ek n regte-egte mens is: ⬅️ ebooksforkids het 'n kopie van my FICA dokumente.
Ek wil jou graag leer ken (en seker maak jy is 'n rege-egte mens) daarom vra ek vir jou 'n paar vrae voor ek jou binne die groep toelaat - ek is die enigste een wat hierdie antwoorde sien.
❗KORT STORIE: Gebruik 'n werkende email adres of Gmail login en 'n skuilnaam (bv Name: Monkey en Surname: Man) as jy registreer.
Die deur tot die groep (toegang) bly vir jou oop solank as wat jy deelneem aan die gesprekke en ek is elke dag daar om by jou in te check.
🔄KORT STORIE: As jy uitvind die groep is nie vir jou nie kan jy bloot vir 6 weke ophou kommentaar lewer/deelneem en 'n masjien sal jou dan uitskop.
LANGER STORIE: Hierdie is die voordeur vir al ons WISKUNDE groepe.
Ons hoof fokus is om jou wiskunde struggles op te los, maar ons weet dat wiskunde gewoonlik nie eintlik die problem is nie, daarom sorteer ons die regte probleme, so tussendeur die somme, uit.
✅Hierdie groep is VIR JOU AS JY...
As jy enige alfabetletter label het (ASD, ADHD, OCD, PoTS...), of net vermoed jy het dit, is jy SO SO WELKOM hier!
"We can lie about us all being the same or we can recognize that our gifts lie in different places." - Eric Weinstein
My belofte aan jou is: ek vind jou waar jy is en help jou in 'n manier wat jy verstaan. I'll match your effort en ek hou van uitdagings!
❎Hierdie groep is NIE VIR JOU NIE AS...
As jy ENIGE VRAE HET: join die groep, vra jou vrae daar (want iemand het dieselfde vraag) of as jy baie skaam is, stuur vir my 'n WhatsApp ⬅️
1 Watching
1 Watching
MentorProgram
By signing up, you agree to the Terms & Conditions and Privacy Policy
Marna Zuhlsdorff
Creator
Ek is die skepper van die MentorProgram en die stem agter al die videos. Met die MentorProgram wil ek 'n veilige plek skep vir "square pegs" om hulle "struggles" in "superpowers" te verander en ons gebruik WISKUNDE as medium om verskillende strategiee uit te toets. (Neurodiversiteit is hoog op my belangstellingslys en beinvloed amper alles wat ek doen)